Die Aegyptus provinsie binne die Romeinse Ryk, rondom 125 n.C.

Aegyptus was 'n provinsie van die Romeinse Ryk[1][2] tydens die jare 30 v.C. – 641 n.C.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Provinces of the Roman Empire
  2. (en) province-chronology