Adrienne Shelly
Geboortenaam Adrienne Levine[1]
Geboorte 24 Junie 1966
Sterfte 1 November 2006 (op 40)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders Sophie Ostroy (b. 2003)[2]
Beroep(e) Aktrise, skryfster en regisseuse
Aktiewe jare 1989–2006
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adrienne Shelly (24 Junie 1966 – 1 November 2006) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trust (1990), Sudden Manhattan (1996), I'll Take You There (1999), en Waitress (2007).

Filmografie

Rolprente

Televisierolprente

Video's

Verwysings

  1. Snyder, Steven; with contribution from Rocco Parascandol (3 November 2006). "Remembering Talents of a Local Star". Newsday (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Januarie 2020. Besoek op 5 November 2006.
  2. Wood, Gaby (15 Julie 2007). "The unbelievable truth". The Guardian.

Eksterne skakels