Kalenders
|
|
Die Heilige Mildred van Minster
|
|
Die jaar 731 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 31ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- Bede publiseer die Historia Ecclesia Gentis Anglorum (Die kerkgeskiedenis van die Engelse volk).
- Eudo van Akwitanië verbreek sy vriendskapsverdrag met Karel deur 'n verdrag van nie-aggressie met die Moslem distriksgoewerneur van Cerdagne te sluit. Hy is 'n Berber wat Munusa genoem word. Eudo gee sy pragtige, maar buite-egtelike dogter aan Munusa.[1]