Keiser Qin Shi Huang beveel om alle boeke wat nie oor mediese onderwerpe, waarseggery, landbou of die geskiedenis of bestuur van sy eie dinastie handel nie te verbrand.[2]
↑Rome and Judaea: International Law Relations, 162-100 BCE, Routledge Studies in Ancient History Linda Zollschan, Taylor & Francis, 2016,ISBN 1317392582, ISBN 9781317392583