Omstreeks 1649 v.C.: Bazaia word die koning van Assirië.
1627 v.C.: Die begin van die afname in die wêreldtemperatuur wat verskeie jare geduur het, soos gesien in die groeiringe van bome oor die wêreld heen.[1] Dit is dalk veroorsaak deur die Minoïese uitbarsting van Thera[2] of die Avellino-uitbarsting van Vesuvius.[3]
1625 v.C.: Samsu-Ditana word die koning van Babilon.
1621 v.C.: Lullaia word die koning van Assirië.
1620 v.C.: Mursili I word die koning van die Hetiete.
1615 v.C.: Shu-Ninua word die koning van Assirië.
1601 v.C.: Sharma-Adad II word die koning van Assirië.
Omstreeks 1600 v.C.: Die omverwerping van die Amoriete-dinastie in Aleppo, Sirië.
↑LaMarche, Valmore C. Jr. & Hirschboeck, Katherine K. (1984). "Frost rings in trees as records of major volcanic eruptions". Nature. 307 (5947): 121–126. doi:10.1038/307121a0.((cite journal)): AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
↑Baillie, M. G. L. & Munro, M. A. R. (1988). "Irish tree rings, Santorini and volcanic dust veils". Nature. 332 (6162): 344–346. doi:10.1038/332344a0.((cite journal)): AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
↑Vogel, J. S. (1990). "Vesuvius/Avellino, one possible source of seventeenth century BC climatic disturbances". Nature. 344 (6266): 534–537. doi:10.1038/344534a0.