Eienskappe

Algemeen

Naam Swawel-32 
 
Protone 16 
Neutrone 16 
Kernspin 0+[1] 
Massa-oorskot -26015,70 keV[1] 

Status

Status stabiel[1] 
Relatiewe voorkoms 94,93 %[1]  

Navigasie

3115P 3216S
3316S
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

Swawel-32 (chemiese notasie 3216S) is 'n stabiele isotoop van swawel.

Nukleosintese

[wysig | wysig bron]

Swawel-32 is die isotoop wat die volopste voorkom en die rede daarvoor dat is dit volop gevorm word gedurende die suurstofverbrandingsfase van 'n supernova-ontploffing.[2] Hierdie proses word ook die alfaproses genoem. Die isotoop word saam met 40Ca, 36Ar, 48Cr, 52Fe en 56Ni as een van die alfa-kerne beskou.[3]

KMR

[wysig | wysig bron]

Vanweë sy kernspin van I=0 is hierdie isotoop nie vir kernmagnetiese resonansie geskik nie.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G. Audi, O. Bersillon, J. Blachot, A.H. Wapstra IUPAC
  2. NASA
  3. Nucleosynthetic Isotope Variations of Siderophile and Chalcophile Elements in the Solar System Tetsuya Yokoyama, Richard J. Walker Reviews in Minralogy and Geochemistry (2016) 81(1): 107-160