Stevie Wonder
Wonder in Augustus 1973
Agtergrondinligting
GeboortenaamStevland Hardaway Judkins
Ook bekend asLittle Stevie Wonder
Gebore13 Mei 1950 (1950-05-13) (74 jaar oud)
Saginaw, Michigan, Verenigde State
Beroep(e)Sanger
Jare aktief1961–nou
Webwerfsteviewonder.net

Stevland Hardaway Morris ( Judkins; gebore 13 Mei 1950), bekend as Stevie Wonder, is 'n Amerikaanse sanger.

Vroeë lewe

Wonder was gebore Stevland Hardaway Judkins in Saginaw, Michigan, op 13 Mei 1950,[1] die derde van ses kinders. Hy was ses weeke te vroeg gebore, wat veroorsaak het dat hy blind geword het.[2][3]

Diskografie

Verwysings

  1. Love, Dennis; Brown, Stacy (2007). Blind Faith: The Miraculous Journey of Lula Hardaway, Stevie Wonder's Mother. Simon & Schuster. ISBN 1-4165-7785-8.
  2. "Stevie Wonder: Blind faith". The Independent. 12 Julie 2008. Besoek op 29 Julie 2008.
  3. Transcript of interview: Larry King and Stevie Wonder. CNN (November 30, 2010). URL besoek op Januarie 4, 2011.

Eksterne skakels