Amptelike kenteken van die Sosialistiese Internasionaal

Die Sosialistiese Internasionaal (SI), of die Tweede Internasionaal, is die wêreldliggaam van sosiaaldemokratiese, sosialistiese en arbeiderspartye.

Ledepartye

Lande met ledepartye van die Sosialistiese Internasionaal

   Land met ten minste een lid van die Sosialistiese Internasionaal

   Land wat tans deur 'n lid van die Sosialistiese Internasionaal regeer word (as 'n alleenregerende party of as 'n hooflid van 'n regerende koalisie)

Ledepartye sluit in:

Presidente

Erepresidente

Kongresse

Eksterne skakels