Orlando Pirates
Volle naam Orlando Pirates Football Club
Stigting 1937
Tuisveld Orlando Stadion,
Johannesburg
Kapasiteit 40 000
Voorsitter Vlag van Suid-Afrika Irvin Khosa
Afrigter Vlag van Duitsland Josef Zinnbauer
Liga Premier Sokkerliga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Orlando Pirates se openingspan in 2009.
'n Paar van Pirates se ondersteuners.

Orlando Pirates is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub in Johannesburg. Die klub word in 1937 in Orlando, Soweto gestig maar skuif later na Parktown. Hulle tuisveld is die Orlandostadion. The Bucs (hulle bynaam) het reeds baie kompetisies gewen, bv. agt keer die nasionale titel van Suid-Afrika (waarby vier keer vir die NPSL) en in 1995 (as eerste Suid-Afrikaanse span) die CAF Kampioene-liga.

Die naam 'Pirates' is ontleen van die 1940-film "The Sea Hawk" waarin Errol Flynn speel.[1]

Pirates ondervind strawwe mededinging van die ander spanne uit Soweto, soos Kaizer Chiefs. Die Soweto Derby tussen dié twee spanne is een van die bekendste derbies in Afrika.

Erelys

1970/71, 1972/73, 1974/75, 1975/76, 1993/94, 2000/01, 2002/03, 2010/11, 2011/12
(naaswenner (4): 1999/00, 2004/05, 2005/06, 2008/09)
1973, 1974, 1975, 1980, 1988, 1996, 2011
(naaswenner (7): 1971, 1976, 1977, 1981, 1984, 1998, 2006)
1995
1995

Verwysings

  1. Kuper, Simon (Oktober 2009). "Action Replay: Soweto". FourFourTwo. HayMarket. p. 104.

Eksterne skakels