Oriya, Odia
ଓଡ଼ିଆ oḍiā 
Uitspraak: [oɽi'a]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 32 miljoen[1] 
Rang: 26
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Oos-Indo-Aries
    Oriya
     Oriya, Odia 
Skrifstelsel: Oriya-alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië[2]
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: or
ISO 639-2: ori
ISO 639-3: ori 
Verspreiding van Oriya
Die woord "oḍiā" in die Oriya-alfabet

Oriya of Odia (ଓଡ଼ିଆ, oḍiā, [oɽi'a], ) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Oos-Indië gepraat word. Oriya is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Orissa en Jharkhand. Oriya word in die Oriya-alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Oriya" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.
  2. (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.

Eksterne skakels

Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Oriya
 Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei.