Eienskappe

Algemeen

Naam Nikkel-64 
 
Protone 28 
Neutrone 36 
Kernspin 0+[1] 
Massa-oorskot -67099,3 keV[1] 

Status

Status stabiel[1] 
Relatiewe voorkoms 0,9256%[1]  

Navigasie

6328Ni
6428Ni 6529Cu
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

Nikkel-64 (Chemiese notasie: 6428Ni) is 'n stabiele isotoop van nikkel.

KMR

Die kernspin is I = 0 en dit beteken dat hierdie isotoop geen kernmagnetiese resonansie wys nie.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G. Audi, O. Bersillon, J. Blachot, A.H. Wapstra IUPAC