Moses Mabhidastadion
Die Moses Mabhida-stadion in 2014

Ligging Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Koördinate 29°49′44″S 31°01′49″O / 29.82889°S 31.03028°O / -29.82889; 31.03028Koördinate: 29°49′44″S 31°01′49″O / 29.82889°S 31.03028°O / -29.82889; 31.03028
Eienaar eThekwini (Durban Metropolitaanse UniCity)
Kapasiteit 54 000
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 2006
Geopen 28 November 2009
Boukoste R3,4 miljard
($450 miljoen)
Argitek Gerkan, Marg and Partners Theunissen Jankowitz Durban, Ambro-Afrique Consultants, Osmond Lange Architects & Planners, NSM Designs, Mthulisi Msimang
Huurders
AmaZulu FC
Proteas
Statebondspele 2022

Die Moses Mabhidastadion is 'n stadion in Durban, Suid-Afrika, wat na Moses Mabhida, 'n voormalige sekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, genoem is. Dit is deur die multinasionale Amerikaanse ingenieursonderneming AECOM ontwerp.[1]

Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010. Die stadion het tydens die Sokker-Wêreldbeker 'n kapasiteit van 62 760 gehad.[2] Die stadion is aangrensend aan die Kings Park-stadion, in die Kings Park-sportkompleks, en die Durban-straatbaan wat gebruik was vir die A1 GP Wêreldbeker van motorsport. Dit sluit in 'n aangrensende binnehuisarena, sokkermuseum, sportinstituut, en 'n treinstasie.

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
13 Junie 2010 20:30 Vlag van Duitsland Duitsland 4–0 Vlag van Australië Australië Groep D 62 660
16 Junie 2010 16:00 Vlag van Spanje Spanje 0–1 Vlag van Switserland Switserland Groep H 62 453
19 Junie 2010 13:30 Vlag van Nederland Nederland 1–0 Vlag van Japan Japan Groep E 62 010
22 Junie 2010 20:30 Vlag van Nigerië Nigerië 2–2 Vlag van Suid-Korea Suid-Korea Groep B 61 874
25 Junie 2010 16:00 Vlag van Brasilië Brasilië 0–0 Vlag van Portugal Portugal Groep G 62 712
28 Junie 2010 16:00 Vlag van Nederland Nederland 2–1 Vlag van Slowakye Slowakye Agtste eindrondte 61 962
7 Julie 2010 20:30 Vlag van Duitsland Duitsland 0–1 Vlag van Spanje Spanje Halfeindronde 60 960

Afrikanasiesbeker 2013

Datum Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
23 Januarie 2013 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2–0 Vlag van Angola Angola Groep A 50 000
23 Januarie 2013 Vlag van Kaap Verde Kaap Verde 1–1 Vlag van Marokko Marokko Groep A 25 000
27 Januarie 2013 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2–2 Vlag van Marokko Marokko Groep A 45 000
28 Januarie 2013 Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo DR Kongo 1–1 Vlag van Mali Mali Groep B 8 000
2 Februarie 2013 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 1–1 (1–3 n.S.) Vlag van Mali Mali Kwarteindronde 45 000
6 Februarie 2013 Vlag van Mali Mali 1–4 Vlag van Nigerië Nigerië Halfeindronde 54 000

Krieket

'n Buiteaansig van die Moses Mabhidastadion in 2016
Span (A) Span (B) Wenner Telling Jaar Toeskouers
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vlag van Indië Indië Vlag van Indië Indië Met 21 lopies 2011 69 000

Sien ook

Verwysings

  1. (en) AECOM.com: Projects – Moses Mabhida Stadium. Besoek op 30 April 2020
  2. (en) FIFA.com – Durban Stadium Geargiveer 5 Desember 2013 op Wayback Machine

Eksterne skakels