Algemeen | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Kalsium-46 | |||||||||||||||
Protone | 20 | |||||||||||||||
Neutrone | 26 | |||||||||||||||
Kernspin | 0+[1] | |||||||||||||||
Massa-oorskot | -43135,1 keV[1] | |||||||||||||||
Status | ||||||||||||||||
Status | (kwasi-)stabiel[1] | |||||||||||||||
Halfleeftyd | >100x10+18 j | |||||||||||||||
Vervalvorm | dubbelbeta?[1] | |||||||||||||||
Relatiewe voorkoms | 0,004% | |||||||||||||||
Navigasie | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Lys van isotope | ||||||||||||||||
Portaal Chemie | ||||||||||||||||
Portaal Fisika |
Kalsium-46 (chemiese notasie 4620Ca) is 'n stabiele isotoop van kalsium.
In teenstelling tot 40Ca is hierdie nuklied geen alfa-kern nie. Dit kan nie in die suurstof- of silikonverbranding-prosesse gevorm word nie. Dit kan slegs omtstaan deur neutronvangs deur die ligter kalsium-isotope en die isotoop 45Ca gevorm word wat instabiel is met 'n halfleeftyd van 162 dae. Die neutronvloed moet daarom groot genoeg wees dat die neutronvangs daarmee kan wedywer. Dit is net in die heetste gebiede waar die s-proses plaasvind moontlik. Dit verklaar waarom hierdie isotoop baie seldsaam is.[2]