Naam van God in Hebreeus

Die Hebreeuse letterkombinasie יהוה (jod-hé-waw-hé (JHWH, van regs na links gelees) is in die Tanag die Naam van God. Hierdie letterkombinasie word ook wel tetragrammaton (τετραγράμματον) genoem, dis Grieks vir 'vier letters'.

Naam van God in die Joodse tradisie

[wysig | wysig bron]

Jode sê amper nooit die naam JHWH nie, dis uit respek vir die heiligheid van God of omdat die uitspraak onbekend is vir die spreker. Pleks daarvan word die volgende name vir God gehanteer:

Levitikus 24:16 bepaal dat misbruik van God se Naam gestraf moet word met die dood deur steniging. Ook dit kan 'n rede wees hoekom hulle Sy Naam nie uitspreek nie.

Naam van God in die Christelike tradisie

[wysig | wysig bron]

Christene gebruik ander name as Jode, ook al word hiermee dieselfde God bedoel: