Heatherdale LH | |
---|---|
Hoewes | |
Koördinate: 25°39′55″S 28°07′09″O / 25.66528°S 28.11917°OKoördinate: 25°39′55″S 28°07′09″O / 25.66528°S 28.11917°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,44 km2 (0,94 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 370 |
• Digtheid | 971/km2 (2 510/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 41.0% |
• Indiërs/Asiërs | 1.0% |
• Bruin mense | 0.5% |
• Swart mense | 56.9% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 38.3% |
• Tswana | 17.0% |
• N/S-Sotho | 16.8% |
• Engels | 8.6% |
• Ander | 19.3% |
Poskode (strate) | 0182 |
Poskode (posbusse) | 0201 |
Skakelkode | 012 |
Heatherdale Landbouhoewes is 'n nedersetting in Suid-Afrika, sentraal-oos in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Heatherdale het ongeveer 1 609 inwoners in 2011 gehad.
Heatherdale LH lê suid van die Platinumhoofweg, met Karenpark aan sy westekant en Theresapark oos.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.