Diahann Carroll
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Carroll in 1976

Geboortenaam Carol Diahann Johnson
Geboorte (1935-07-17)17 Julie 1935
Sterfte 4 Oktober 2019 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1950–2019
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Diahann Carroll (gebore Carol Diahann Johnson; 17 Julie 19354 Oktober 2019) was 'n Amerikaanse aktrise, sangeres, en model. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Claudine (1974) en Eve's Bayou (1997), en in die televisiereekse Julia (1968) en Grey's Anatomy (2005).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]