Algemeen | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Boor-10 | |||||||||||||||
Protone | 5 | |||||||||||||||
Neutrone | 5 | |||||||||||||||
Kernspin | 3/2 | |||||||||||||||
Status | ||||||||||||||||
Status | stabiel | |||||||||||||||
Relatiewe voorkoms | 19,9% | |||||||||||||||
Neutrondiffraksie | ||||||||||||||||
koh. lengte | -0,1-1,066i fm | |||||||||||||||
inkoh. lengte | -4,7+1,231i fm | |||||||||||||||
koh. deursnee | 0,144 barn | |||||||||||||||
inkoh. deursnee | 3 barn | |||||||||||||||
absorpsiedeurnee[1] | 3835 barn | |||||||||||||||
Navigasie | ||||||||||||||||
| ||||||||||||||||
Lys van isotope | ||||||||||||||||
Portaal Chemie | ||||||||||||||||
Portaal Fisika |
Boor-10 (chemiese notasie (105B) is 'n stabiele isotoop van boor. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop.
Hierdie isotoop is heeltemal ongeskik vir neutrondiffraksie omdat sy absorpsiedeursnee baie groot is: 3835 barn vir neutrone met 2200 m/s snelheid. Neutrondiffraksie aan boorverbindings vereis isitoopvervanging deur 115B en dit is taamlik duur.
Die hoë absorpsiedeursnee word in kernreaktore gebruik om neutrone te vang en die kernreaksie te reël.[2] Daar kan twee prosesse plaasvind, wat litium en helium vervaardig:
'n Ander proses vervaardig helium en tritium:[3]
Die isotoop se deursnee word kleiner met die kinetiese energie van die neutrone. Vinnige neutrone word minder gou ingevang.